EPISODE · Mar 24, 2017 · 12 MIN
RSG Landbou
from RSG Landbou · host RSG
Onder die eenkanaal-bemarkingstelsel van destyds is vrugte geteel vir die behoefte van die kanaal, maar ná deregulering het wêreldmarkte oopgegaan, en daarvoor is daar plaaslik nie geteel nie. Daar moes spoedig aan die uitdaging en behoefte voldoen word. Terselfdertyd is tweedegraad vrugte destyds plaaslik bemark, en die persepsie bestaan vandag steeds dat pruime groen en suur is, terwyl die teendeel waar is. Chris Viljoen gesels met twee vrugtenavorsers wat die oorgangsproses beleef het.
Embed this episode
Ready to play
RSG Landbou
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.