EPISODE · Aug 19, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 19 Augustus 2024
from RSG Landbou · host RSG
Tru-Cape het onderneem om sy koolstofvrystelling met 50% te verlaag oor die volgende ses jaar. Daarna word die doelpale dramaties verskuif. Roelf Pienaar praat oor die redes hiervoor, en oor die projekte wat reeds in plek is om dié doelwit te bereik. Sniper-opleiding, wat in landboukringe bekendstaan as opleiding in presisietegnologie, is onlangs by Nampo Park aan handelaars en personeel van CASE IH en New Holland aangebied. Nico Myburgh vertel wat dit behels. Theo Hoffmann vertel van die Bosvelder-studiegroep, en wat by hulle veiling van 24 Augustus op Bela-Bela aangebied sal word.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 19 Augustus 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.