EPISODE · Aug 19, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 19 Augustus 2025
from RSG Landbou · host RSG
Om klimaatslim te boer, behels baie meer as ontbossing en veldverbetering. Dieregesondheid is ook deel daarvan. Jan Joubert van Lionel’s Vet praat hieroor. Sytze Smit van die Brahman-beestelersgenootskap vertel van hulle vleiskwaliteitnavorsing, en wat hulle vir die genootskap se nasionale veiling op 5 September beplan. Ons het die RPO Oos-Kaap se kongres bygewoon, waar ons gehoor het hoe lewendehawe-uitvoere vorder.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 19 Augustus 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.