EPISODE · Dec 19, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 19 Desember 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die pepper ringspot-virus is vanjaar in verskeie aartappelproduksiegebiede waargeneem. Die Landbounavorsingsraad onderneem tans ‘n landswye opname om die verspreiding van die virus te bepaal. Dr Lindy Esterhuizen van die LNR en Dirk Uys van Aartappels SA verskaf meer besonderhede. Dan het medewerker, Christal-Lize Muller, tydens vanjaar se LRF Veeskool met Anri Strauss van Chemunique oor koeivoeding gesels asook vir prof Frikkie Neser van die Universiteit van die Vrystaat uitgevra oor die waarde van ‘n bul in ‘n kudde.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 19 Desember 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.