EPISODE · Feb 19, 2024 · 21 MIN
RSG Landbou 19 Februarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Organiese groenteboerdery is Koos van der Merwe van Green Elephant Organics se passie. Hy het as ekoloog en boer in Mosambiek begin, en vandag boer hy naby Rustenburg. Hy plant hoofsaaklik spinasie, blaarslaai en blomkool. Koos sê die grond op sy plaas bevat geen chemikalieë of kunsmis nie. Tarkastad bied vroeg in Maart hulle landbouskou aan, en ons hoor by Hendrik Schoeman wat alles daar gebeur. Ons gesels ook met Gawie van Heerden van Konsortium Merino oor hulle 102de veiling naby Gariepdam op 27 Februarie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 19 Februarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.