RSG Landbou 19 Januarie 2024 episode artwork

EPISODE · Jan 19, 2024 · 24 MIN

RSG Landbou 19 Januarie 2024

from RSG Landbou · host RSG

Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente verwag 'n goeie en ietwat groter 2024-wyndruifoes vergeleke met die relatief klein oes van 2023. Dit is volgens die eerste van vier wyn-oesskattings wat jaarliks deur wingerdboukundiges en produsente kelders uitgereik word. Dr. Etienne Terblanche is Bestuurder van die Vinpro Konsultasiediens. President van die Heidelberg Landbouskou Vic Brand, sluit by ons aan met besonderhede rakende die geleentheid wat in Februarie aangebied word. Dr. Ilse Trautmann is Adjunk Direkteur Generaal Landbou Navorsing en Regulatoriese Dienste by die Departement Landbou Wes-Kaap. Sy gesels oor die gratis landbou-publikasie, Agriprobe.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 19, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 19 Januarie 2024

0:00 24:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on January 19, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!