EPISODE · Jan 19, 2026 · 24 MIN
RSG Landbou 19 Januarie 2026
from RSG Landbou · host RSG
Het jy geweet dat sowat 55% van Suid-Afrika se totale lietsjie-oes uitgevoer word, hoofsaaklik na Europa en die Verenigde Koninkryk? Ons praat met Derek Donkin van Subtrop oor die plaaslike lietsjie-bedryf. Bernard Swanepoel van Fire Sky Ankole praat oor Ankole-beesgenetika, en die aanlynveiling wat hulle op 31 Januarie saam met ‘n paar ander produsente aanbied. Bennie van Zyl van TLU SA praat oor die voorgestelde minimumloon vir 2026.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 19 Januarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.