EPISODE · Jul 19, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 19 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Daar is tans meer as 110 veldboktelers in Suid-Afrika, en volgens die Veldboktelersgenootskap van Suid-Afrika voldoen dit nie aan die plaaslike vraag nie. Die genootdkap se voorsitter, Gerhard Lourens, gesels oor die verskeie eko-tipes, eienskappe van ‘n goeie veldbok en die werk wat die genootskap doen. Christopher Sparks van die Bastion Brangus Groep vertel van hulle veiling in Warden op 28 Julie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 19 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.