RSG Landbou 19 Junie 2023 episode artwork

EPISODE · Jun 19, 2023 · 25 MIN

RSG Landbou 19 Junie 2023

from RSG Landbou · host RSG

Heelwat vrae het die afgelope tyd in die rooivleisbedryf ontstaan oor die toenemende verskil tussen karkas- en speenkalfpryse, en of die hoë karkaspryse abnormale marges tot gevolg het. Prof. Frikkie Maré het by die Rooivleisabattoirvereniging se kongres verduidelik wat die bedryf moet doen om premiepryse op uitvoermarkte te verdien. Dr. Johnny van der Merwe van AMT, een van die sprekers by die Rooivleisprodusente-organisasie se Noord-Kaap-kongres, gee sy mening oor rooivleispryse. Ons hoor ook van Willie van Heerden van Merino SA. Hy gesels oor die adviseurskursus wat in Middelburg in die Karoo aangebied is.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 19, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 19 Junie 2023

0:00 25:03

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on June 19, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!