EPISODE · Jun 19, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 19 Junie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Is Suid-Afrikaanse suiwelprodukte veilig en op standaard? Jompie Burger van die Suid-Afrikaanse Suiwelstandaarde-agentskap vertel van die werk wat hulle in hierdie verband doen. Tru-Cape het in Mei bygedra tot die voeding van vyfmiljoen Suid-Afrikaners. Roelf Pienaar vertel wat dié inisiatief behels. Ons gesels met Janse Rabie van Agri SA oor ‘n mylpaal wat bereik is vir waterbestuur in Suid-Afrika met die bekendstelling van vier opvangsgebied-bestuursagentskappe.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 19 Junie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.