EPISODE · Jun 19, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 19 Junie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die Melkprodusente-organisasie het onlangs hulle eerste TMR-konferensie in Johannesburg aangebied. Fanie Ferreira gee terugvoer hieroor, en een van die sprekers, dr. Shaun Morris, gesels oor grootveegesondheid en die opleiding van veeartse. Chris Derksen het die jongste vleisprysverslag. Johan van den Berg is op sy pos met die landbou-weervooruitsigte. Aartappels SA vertel wat in Mei met aartappelpryse gebeur het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 19 Junie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.