RSG Landbou 19 Maart 2025 episode artwork

EPISODE · Mar 19, 2025 · 22 MIN

RSG Landbou 19 Maart 2025

from RSG Landbou · host RSG

Die meeste dele van die somerreënvalgebiede is vanjaar deur redelike laat en wisselvallige reënval gekenmerk. Wat kan produsente doen om te verseker dat hulle diere genoeg voer kry? Alheit du Toit van Feedtek gee raad. Dr. Colin Ohlhoff van Melk SA verduidelik hoe volhoubaarheid in die suiwelbedryf omskryf word, en praat oor tegnologie en omgewingstendense wat internasionaal na vore kom. Ons praat met die LWO Werkgewersorganisasie oor die regverdige hantering van ontslag in die werksplek.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 19, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 19 Maart 2025

0:00 22:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 22 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on March 19, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!