EPISODE · May 19, 2026 · 24 MIN
RSG Landbou 19 Mei 2026
from RSG Landbou · host RSG
Daar is al hoe minder boerderye wat deesdae as ‘n eenmansaak bedryf word. Soos ‘n boerderybesigheid verander en groter word, is dit goed om maatskappystrukture te vestig. Ons hoor wat Hennie de Swardt van FNB hieroor gesê het by die Oranjeriviervoere-boeredag op Prieska. Veeveilings waar diere fisies by veilingskrale teenwoordig is, vind stadig maar seker weer plaas in gebiede waar bek-en-klouseer onder beheer is. Dit is goeie nuus vir die Au Albidus-groep van Brahman-beestelers in Limpopo, wat op 30 Mei hulle derde versveiling by Bela-Bela aanbied. Henirich Victor is op sy pos met die jongste wolmarkverslag.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 19 Mei 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.