EPISODE · Nov 19, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 19 November 2025
from RSG Landbou · host RSG
Dit is die tweede agtereenvolgende jaar dat koringprodusente van die Swartland verliese ly. Volgens Jacques Bester, ‘n produsent van Moorreesburg, is daar iemand in die waardeketting wat wins maak, maar dis beslis nie die boer nie. Vir baie werkgewers maak ’n vakbond dikwels onverwags sy verskyning, en dan is die vraag of so ‘n vakbond die wettige reg het om erkenning te versoek. Ons praat hieroor met die LWO Werkgewersorganisasie. Ons praat ook oor kettingsae wat dikwels op ‘n plaas gebruik word. Ruan van Schalkwyk beantwoord ‘n paar vrae en gee raad oor die regte keuse saag vir die taak, veilige gebruik en algemene instandhouding.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 19 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.