EPISODE · Sep 19, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 19 September 2023
from RSG Landbou · host RSG
Om die volhoubare produksie van gesonde voedsel in Suid-Afrika te verseker, moet dierevoedingsmaatskappye ook verantwoordelikheid neem. So sê Terry Wiggill van Chemunique. Hulle vier op 1 November hulle 25e bestaanjaar. Fertasa, wat die plaaslike kunsmisbedryf verteenwoordig, bied op 28 September by die WNNR in Pretoria hulle simposium aan, en die fokus is op grond- en plantgesondheid. Ons gesels hieroor met dr. Pieter Haumann. Ons hoor ook by Heinrich Victor wat by die laaste wolveilings gebeur het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 19 September 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.