RSG Landbou 19 September 2024 episode artwork

EPISODE · Sep 19, 2024 · 24 MIN

RSG Landbou 19 September 2024

from RSG Landbou · host RSG

Verskeie landbouorganisasies het die afgelope tyd hulle ontsteltenis uitgespreek oor ‘n onlangse reeks gevalle waar beeste in die Vrystaat vermink en geslag is. Ons praat hieroor met Louis Wessels van die Veediefstalvoorkomingsforum. Ons vind meer uit oor die gewildste vrug ter wêreld, piesangs. Alhoewel Suid-Afrika slegs na ons buurlande uitvoer, kan ons spog met wêreldklas navorsing oor dié vrugte. Suné Wilshire van Du Roi Laboratorium by Letsitele vertel meer. Daar is soos altyd nuus oor vleispryse en weervooruitsigte.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 19, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 19 September 2024

0:00 24:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on September 19, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!