RSG Landbou 19 September 2025 episode artwork

EPISODE · Sep 19, 2025 · 25 MIN

RSG Landbou 19 September 2025

from RSG Landbou · host RSG

Jack Human word beskou as die pionier van bewaringslandbou in Suid-Afrika. Hy was 65 toe hy in 2015 in ’n fratsongeluk op sy plaas oorlede is. Die Jack Human Bewaringslandbouweek is verlede maand in die Wes-Kaap gehou. Professor Johann Strauss, senior navorser by die Wes-Kaapse Departement van Landbou en kenner op die gebied van volhoubare produksiestelsels en bewaringslandbou, praat oor die hoogtepunte van die week. La Motte Sémillon het die gesogte Generaal Smuts Trofee by die Suid-Afrikaanse Jongwynskou gewen vir die beste wyn in Suid-Afrika van die 2025 oesjaar. Keldermeester Edmund Terblanche verduidelik waaraan die onlangse sukses toe te skryf is.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 19, 2025

NOW PLAYING

RSG Landbou 19 September 2025

0:00 25:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on September 19, 2025.

What is this episode about?

Jack Human word beskou as die pionier van bewaringslandbou in Suid-Afrika. Hy was 65 toe hy in 2015 in ’n fratsongeluk op sy plaas oorlede is. Die Jack Human Bewaringslandbouweek is verlede maand in die Wes-Kaap gehou. Professor Johann Strauss,...

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!