RSG Landbou 2 Augustus 2023 episode artwork

EPISODE · Aug 2, 2023 · 24 MIN

RSG Landbou 2 Augustus 2023

from RSG Landbou · host RSG

Mark en ligging is van die belangrike faktore wat die veevoervervaardigersbedryf beïnvloed. Dit beteken die samevoeging van komponente is nie al wat saakmaak nie. Jacques Prinsloo van Automill praat oor ‘n reeks faktore wat in ag geneem moet word. Ons vind meer uit oor Bonsmara Genetics van die Roedtan-ongewing. Alle werksbeserings en beweerde beserings moet binne sewe dae nadat kennis van die besering ontvang word, by die Departement van Indiensneming en Arbeid gerapporteer word, en beroepsiektes binne 14 dae. Die gevolg van laat-rapportering is boetes.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 2, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 2 Augustus 2023

0:00 24:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on August 2, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!