EPISODE · Dec 2, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 2 Desember 2025
from RSG Landbou · host RSG
Vooruitsigte vir die 2025/26-tafeldruifseisoen lyk gunstig. Mecia Peterson van SA Tafeldruifbedryf vertl hoe sake lyk. Die Verenigde State het onlangs sy invoertariewe op sekere landbouprodukte aangepas, maar tafeldruiwe is nie hierby ingesluit nie. In ons opvolggesprek met dr. Elrisa Taljaard van Labworld oor die keuse van ‘n laboratorium vir ontledings, fokus ons op kwaliteitsvereistes. Heinrich Victor is op sy pos met die jongste wolmarkverslag.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 2 Desember 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.