EPISODE · Feb 2, 2026 · 22 MIN
RSG Landbou 2 Februarie 2026
from RSG Landbou · host RSG
Het jy geweet hittestres is een van die groot kwelpunte in Suid-Afrika se wynproduserende streke? Dít is een van die onderwerpe wat by Vinpro se 20ste produsentedag op Goudini bespreek is. Een van die sprekers, dr. Jan Greyling van die Universiteit Stellenbosch, vertel van sy navorsing oor tegnologie in die wynbedryf. Roland Munger van Wayside Brahmane in Botswana vertel wat die impak van bek-en-klouseer in Suidelike Afrika op hulle bedryf is, asook die aanbod by hulle veiling op 14 Februarie by Francistown.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 2 Februarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.