EPISODE · Jan 2, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 2 Januarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Is klimaatsverandering ‘n realititeit? Ons hoor wat dr Louis du Pisani, sameroeper van die Veeplaas Klimaatslim Amabassadeur projek tesê het. Van Greunen Boerdery op George is in November aangewys as die algehele wenner van die 2023 Santam Landbou Nasionale kuilvoerkompetisie. Ons luister weer na die gesprek met Bennie van Greunen. Ons hoor van Dave Pepler en sy siening oor volhoubaarheid in die vleisbedryf en prof Frikkie Maré verduidelik waarom daar ‘n groot verskil is tussen die produsente- en winkelrakprys van vleis.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 2 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.