EPISODE · Jul 2, 2025 · 21 MIN
RSG Landbou 2 Julie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Landbou-leerders in die Vrystaat kan weer uitsien na ‘n plaasvaardigheidskompetisie. Dis die derde keer dat die Vrystaatse onderwysdepartement dié kompetisie aanbied. Ons hoor waarna besoekers kan uitsien by vanjaar se Thabazimbi landbou- en nywerheidskou. In ons derde en laaste gesprek met Pieter Botha van die Bedreigde Natuurlewetrust oor hulle koolstofvergoedingsprojek, gee hy raad vir boere wat daarmee wil begin.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 2 Julie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.