EPISODE · Jun 2, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 2 Junie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Santa Ferreira van Nutrifeeds deel haar ervaring van Nampo. Die Wes-Kaap Pluimveeklub hou hulle jaarlikse klubskou op die 16 en 17 Junie. Dr. Peter Carrick, 'n ekoloog verbonde aan die plantbeskermingseenheid van die Universiteit van Kaapstad en medeskrywer van Die Ekologiese Restourasie in Namakwaland, verduidelik waarom die restourasie van Namakwaland en die Richtersveld nodig is, veral vir skaap en bokboere in die omgewing. Dr. Ilse Trautmann van die Departement Landbou in die Wes-Kaap verduidelik hoe daar sedert ‘n onlangse gesprek tussen belanghebbers ‘n aksieplan saamgestel is om boere daadwerklik by te staan met oplossings, wat betref kwessies soos klimaatsverandering.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 2 Junie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.