RSG Landbou 2 Maart 2026 episode artwork

EPISODE · Mar 2, 2026 · 23 MIN

RSG Landbou 2 Maart 2026

from RSG Landbou · host RSG

Het jy geweet herbivore kan koolstof deur middel van fotosintese bind? Om die koolstofvoetspoor op ‘n melkplaas te bereken, word die DESTiny-model gebruik. Dr. Heinz Meissner vertel van Melk SA se projek in hierdie verband. Pannar vier vanjaar hulle eeufees. Ons hoor by Caria Grobler wat dit vir landbou in Suid-Afrika beteken. Tydens ’n onlangse mediatoer van die Suid-Afrikaanse Suikervereniging, het ons met Pratesh Sharma gesels. Hy is ’n kommersiële suikerrietkweker in die Tongaat-omgewing. Ons het hom uitgevra oor die implikasies wat die Tongaat Hulett-likwidasieaansoek vir kwekers en die bedryf as geheel inhou. Hy praat ook oor suikerinvoere wat die plaaslike bedryf lamlê.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 2, 2026

NOW PLAYING

RSG Landbou 2 Maart 2026

0:00 23:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on March 2, 2026.

What is this episode about?

Het jy geweet herbivore kan koolstof deur middel van fotosintese bind? Om die koolstofvoetspoor op ‘n melkplaas te bereken, word die DESTiny-model gebruik. Dr. Heinz Meissner vertel van Melk SA se projek in hierdie verband. Pannar vier vanjaar hulle...

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!