EPISODE · May 2, 2023 · 27 MIN
RSG Landbou 2 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
Lukas Lessing van Marquard is onlangs as Vrystaat Landbou se Jongboer vir 2023 aangewys. Sy passie is die saaivertakking wat uit mielies, sonneblomme en sojabone bestaan. Ons gesels met hom oor sy benadering. As gevolg van goeie reën in sekere dele van die land het gras goed gegroei, maar verteer nie so maklik wanneer dit as weiding gebruik word nie. Frans Hagg van Allied Nutrition gee raad. Heinrich Victor van OVK is terug met wolnuus.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 2 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.