EPISODE · Oct 2, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 2 Oktober 2024
from RSG Landbou · host RSG
Wat benadeel grondstruktuur, en hoe kan dit verbeter? Ons vra dit vir Jacques Swanepoel van AECI Plant Health. Die jongste Absa Agri Trends-verslag wat fokus op plaaslike en internasionale faktore wat ‘n impak op landbou kan hê, is by Nampo Kaap bekendgestel. Dr. Marlene Louw van Absa Agribesigheid vertel wat alles in die verslag is. Ons luister verder na die Minister van Landbou, John Steenhuisen, wat vrae oor die toekoms van die Landbank en die Landbou- en Agri-prosesseringsmeesterplan beantwoord.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 2 Oktober 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.