EPISODE · Oct 2, 2025 · 21 MIN
RSG Landbou 2 Oktober 2025
from RSG Landbou · host RSG
As ’n nie-winsgewende organisasie is Melk SA sedert 2005 deur die minister van landbou aangewys om statutêre maatreëls te administreer. Hierdie maatreëls word vierjaarliks gepubliseer, en moet weer voor 1 Januarie 2026 hernu word, maar hoe lyk vooruitsigte? Frikkie Kruger praat oor die aanbod vir die Kruger Bonsmara en LHB Bonsmara produksieveiling op 9 Oktober. Chris Derksen is terug met die week se vleispryse, en Johan van den Berg met die landbou-weervooruitsigte.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 2 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.