EPISODE · Aug 20, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 20 Augustus 2024
from RSG Landbou · host RSG
Dwayne Kaschula van Maclear is aangewys as die Agri Oos-Kaap se Jongboer van die Jaar. Ons praat met hom oor sy boeredery, en hoekom hy boer. Ons hoor by FP Coetzee van Aartappels SA wat met aartappelverkope in Julie gebeur het. Die Landbounavorsingsraad, Ekim Wildlife en die mynbou- en hernubare energiemaatskappy, Exxaro, het 'n strategiese vennootskapooreenkoms onderteken. Dr. Julius Tjelele van die LNR vertel wat dit behels.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 20 Augustus 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.