EPISODE · Feb 20, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 20 Februarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Bonsmara SA vier vanjaar hulle 60e bestaansjaar. Louis Steyl vertel van hulle beginjare, die sukses van dié beesras en hulle feesviering in Maart. Aartappels SA het in Desember ‘n aansoek by die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling ingedien vir die opheffing van die kwarantynmaatreëls wat ingestel is vir aartappels, wat deur die Pepper Ringspot-virus geaffekteer is. Daar is ook wolmarknuus met Heinrich Victor.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 20 Februarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.