EPISODE · Jan 20, 2025 · 25 MIN
RSG Landbou 20 Januarie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Ons kyk na die chemiese middels wat deur die graanbergingsektor gebruik word om graan markgereed te kry. Hoe weet ons of dit veilig is vir menslike gebruik? Dr. Gerhard Verdoorn van Croplife SA beantwoord die vraag. Santam Landbou is deur die Internasionale Vereniging van Landbouproduksieversekeraars genomineer om in Februarie die 2025 Verliesaanpassersseminaar in Kaapstad aan te bied. Die hoofonderwerp van die seminaar sal fokus op haelskade by pruime en appels.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 20 Januarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.