EPISODE · Jan 20, 2026 · 24 MIN
RSG Landbou 20 Januarie 2026
from RSG Landbou · host RSG
Het jy geweet die voedingsiklus van ooie moet verkieslik reeds vyf tot ses maande voor dekking begin? Carina le Roux van Feedtek gee raad oor hoe ooivoeding ‘n gesonde lammeroes kan verseker. Ons kuier ook op die plaas, Fenfield, naby Hogsback in die Oos-Kaap. Die Galloway-familie boer al 97 jaar in dié ongewone omgewing. Ons hoor meer van hulle unieke boerdery. Die Suid-Afrikaanse wolmark het tydens die laaste veiling weer versterk. Heinrich Victor verskaf die redes hiervoor.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 20 Januarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.