EPISODE · Jul 20, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 20 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die Afrikanerbees Bosveld-studiegroep, in samewerking met die Landbounavorsingsraad, bied tydens vanjaar se Thabazimbi Landbou- en Nywerheidskou ‘n beesskool vir ontwikkelende boere aan. Watter voordele hou medisinale plante vir inwoners van kommunale gebiede in die Oos-Kaap en Karoo in? Carin Venter het by Finn Rautenbach, ’n natuurbewaarder van Bathurst, gaan uitvind. Weervooruitsigte met Johan van den Berg is soos altyd ook deel van die program.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 20 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.