EPISODE · Jun 20, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 20 Junie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Prysoordrag in die rooivleiswaardeketting bly ‘n heftig gedebatteerde onderwerp. Dr. Frikkie Maré van die Rooivleisprodusente-organisasie beantwoord die volgende vraag: Neem die kleinhandelspryse af wanneer karkaspyse daal? Solitha Kruger, ‘n derdejaar veeartsenystudent, vertel van die Semonkong Hospital Trust. Dis ‘n veearts-uitreik in Lesotho, en ons hoor hoe studente hulle hande en harte oopmaak vir mens en dier in dié omgewing.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 20 Junie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.