RSG Landbou 20 Junie 2025 episode artwork

EPISODE · Jun 20, 2025 · 24 MIN

RSG Landbou 20 Junie 2025

from RSG Landbou · host RSG

Inskrywings vir Agri's Got Talent se 12de seisoen is oop. Dis nie net 'n sangkompetisie nie, dit is 'n lewensveranderende reis van selfontwikkeling. Professor Marena Manley van die Universiteit Stellenbosch se Departement Voedselwetenskap is deur die Internasionale Raad vir Nabye Infrarooi Spektroskopie aangewys as die 2025-ontvanger van die gesogte Tomas Hirschfeld-toekenning. Sy is die eerste Suid-Afrikaner wat die toekenning kry. Sy verduidelik hoe haar navorsing nie kan geskied sonder die bydraes van haar studente nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 20, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 20 Junie 2025

0:00 24:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on June 20, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!