Skip to content
RSG Landbou 20 Maart 2025 episode artwork

Mar 20, 2025 24 min

RSG Landbou 20 Maart 2025

from RSG Landbou Hosted by RSG

Veediefstal bly een van die grootste uitdagings wat ‘n veeprodusent moet bestuur. Dit word egter dikwels nie aangemeld nie, of korrekte prosedures word nie gevolg nie. ‘n Veediefstal-aanmeldingstelsel is onlangs bekendgestel, en ons hoor by Louis Wessels van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum wat dit behels. Die Overberg Jongooi-kuddeklub het onlangs die resultate van hulle eerste projek bekendgemaak. Hannelet Jordaan van BKB verduidelik wat die doel van die projek is, en wat die meting behels.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

RSG Landbou 20 Maart 2025

0:00 24:45

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on March 20, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.