EPISODE · May 20, 2023 · 15 MIN
RSG Landbou 20 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
‘n Onlangse byeenkoms van boere, wetenskaplikes en regeringsverteenwoordigers het ‘n dialoog tot gevolg gehad wat jou moontlik anders sal laat dink oor kwessies soos klimaatsverandering en beurtkrag. Professor Stephanie Midgeley is 'n navorser en wetenskaplike vir klimaatsverandering en risikobestuur by die Wes-Kaapse Departement van Landbou en dr. Ilse Trautmann is Adjunkdirekteurgeneraal: Landbounavorsing en Regulatoriese Dienste by dieselfde departement. Beide van hulle het die geleentheid bygewoon.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 20 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.