EPISODE · May 20, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 20 Mei 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die LlimaLethu-bemagtigingsprojek is op boere in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal gemik. Mihan Louw van African Seeds Group verduidelik hoe hulle en ander instansies 20 boere as deel van fase een van die projek bemagtig. Ons praat oor grondgesondheid met Kenny Beeton van Nutrico. Daar is verskeie faktore en praktyke in landbou wat goeie grondgesondheid kan verseker, en een hiervan is die gebruik van seewier.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 20 Mei 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.