EPISODE · Nov 20, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 20 November 2023
from RSG Landbou · host RSG
Dr. Japie van der Westhuizen van SA Stamboek beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor die minderwaardige rol wat die vroulike dier by die telingsproses speel. Die BKB Groep het die afgelope jaar ‘n hele paar strategiese besluite geneem. Ons kyk saam met Johan Stumpf terug na die jaar, en hoor waarop hulle in 2024 wil fokus. Gerrie Wiese van Linsay Africa praat oor die belangrikste uitdagings by waterhulpbronbestuur, en watter oplossings tegnologie kan bied.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 20 November 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.