EPISODE · Sep 20, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 20 September 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die aartappel-produksieseisoen in die Douglas-omgewing het ten einde gekom, en ons hoor by Johann Botes van GWK hoe die seisoen verloop het. RSG Landbou was by vanjaar se Somerset-Oos skou. Die skou is vanjaar 197 jaar oud, en Carin Venter gesels met die organiseerder, Estelle Marais, asook die 85 jarige Gert Lötter van Tarkastad, wat ‘n eerste plek in die vyfgang-plesierperdklas losgeslaan het. Waarom is kuilvoermaak vir ‘n veevoervervaardiger so belangrik? Dr. Daniel van der Merwe van Kemin beantwoord hierdie vraag.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 20 September 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.