EPISODE · Aug 21, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 21 Augustus 2023
from RSG Landbou · host RSG
‘n Video waar ‘n bees in ‘n drukgang herhaaldelik met ‘n mes gesteek word, het onlangs opslae gemaak. Alles in die naam van tradisie. Maar hoe onmenslik is dit werklik, en is daar ‘n korrekte tradisionele manier om hierdie diere dood te maak, sonder om welsyn prys te gee? Sietze Smit van die Brahman Beestelersgenootskap praat oor die doen en late van dié genootskap. Hy gee terugvoer oor hulle vleisgehalte-navorsingsprojek in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 21 Augustus 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.