RSG Landbou 21 Augustus 2024
from RSG Landbou Hosted by RSG
Die Mpumalanga Pluimveeklub se haneskou spog vanjaar met 120 inskrywings. Jaco van Wyk praat oor die sukses van dié skou. Die ontwikkeling van nuwe saadaartappel-variëteite is noodsaaklik vir produsente. Ons praat hieroor met Gerhard Posthumus van Wesgrow. Alhoewel die warmer weer naby voel, bly dit winter vir beeste, en mag die belangrikheid van aanvullings nie onderskat word nie. Ons vind meer uit van Progen Sussex se veiling van 29 Augustus in Parys.
Embed this episode
No transcript yet.