EPISODE · Feb 21, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 21 Februarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Koos du Pisanie het by die onlangse landbouskou op Victoria-Wes met van die deelnemers aan ‘n Merino-skou gesels. Niel Wilke van die Oos-Kaap is verlede jaar aangewys as die wenner van die 2023 MPO-Nedbank Rentmeesterskap-toekennings. Carin Venter kuier by hom op die plaas. Ons hoor by Fanie Ferreira van die Melkprodusente-organisasie watter rentmeestereienskappe by dié melkboer en sy besigheid uitstaan.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 21 Februarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.