EPISODE · Jul 21, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 21 Julie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die regulering van die uitvoer van bederfbare produkte is ‘n funksie van die Departement van Landbou. Lucien Jansen van die PPCEB vertel van die werk wat hulle doen. Ons gesels met Carel Nel van Grasmunt Drakensberger-stoetery in die Brandfort-omgewing. Hy is een van die land se voorste stoettelers. Huntersvlei Sussex bied hulle veiling op 30 Julie by Viljoenskroon aan. Ons vind ook meer uit oor die rol van sout by herkouervoeding.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 21 Julie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.