EPISODE · Jun 21, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 21 Junie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die oorsprong van die Boranbeesras is in Ethiopië. Francois Smit van die Boran Beestelersgenootskap vertel van hulle nasionale veiling wat op 15 Julie plaasvind. Gareth Allen is onlangs as Mpumalanga Landbou se jongboer van die jaar aangewys, en ons hoor wat dié graanboer van Middelburg se hart laat klop. Gerhard van der Burgh van BFAP praat oor die rooivleisbedryf se visie, en of dit volhoubaar is. Hy was ‘n spreker by die RPO Noord-Kaap-kongres in Kimberley.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 21 Junie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.