EPISODE · Mar 21, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 21 Maart 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die BKB Merino Classic word weer vanjaar by die Bloemskou aangebied. Willie van Heerden van Merino SA vertel waarna Merino-liefhebbers vanjaar kan uitsien. Johan van den Berg is op sy pos met weernuus. Chris Derksen gesels oor vleispryse. Ons praat met landboukommunikasie-spesialis Lindi Botha oor die stem van die produsent wat dikwels afwesig is tydens debatte oor voedsel en voedselproduksie. Sy was een van die finaliste in die eerste Women’s Insight Deliberation- kompetisie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 21 Maart 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.