EPISODE · May 21, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 21 Mei 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die rooivleisbedryf het die afgelope tien jaar nie na wense gegroei nie. Bykomend tot hierdie uitdaging, is daar ook druk op die produsent en die verbruiker. Dawie Maree van FNB het by ‘n boeredag ‘n paar vrae oor dié bedryf beantwoord. Ons hoor ook wat Niel Venter van die Rooivleis-abattoirvereniging te sê het oor hulle samewerking met die Departement van Landbou. Die onderwerp van naspeurbaarheid het ook weer aandag geniet tydens dié vereniging se kongres. Dr. Francois van de Vyver van Kemin praat oor energiebenutting in ‘n voerkraalbees.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 21 Mei 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.