EPISODE · Nov 21, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 21 November 2023
from RSG Landbou · host RSG
Waarom is die hormoon, rbST, so ‘n kontroversiële produk? In ons gesprek met Dr. Tod Collins verduidelik hy ook waarom melkkopers die gebruik hiervan verbied. Geoff Kingwell van BKB gesels oor die belangrikheid van goeie dierewelsynspraktyke in die veselbedryf. Dan het ons ook vir Anton Rabe van Hortgro gevra wat die impak van die onlangse misleidende mediaberigte oor uitvoere, op die vrugtebedryf gehad het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 21 November 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.