EPISODE · Nov 21, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 21 November 2024
from RSG Landbou · host RSG
Valeska van Schoor, ‘n groenteboer van Rayton naby Pretoria, is aangewys as die Agri Gauteng Jongboer van die Jaar. Sy is ‘n ingenieur van beroep, en ons vind uit waarom sy landbou verkies. Almal is bewus daarvan dat inteling van vee nadelig is, en ten alle koste vermy moet word. Ons praat met dr. Helena Theron van SA Stamboek hieroor. Ons hoor wat Johan van den Berg oor die weer te sê het, en Chris Derksen is op sy pos met die week se vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 21 November 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.