EPISODE · Nov 21, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 21 November 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die Wes-Kaapse Departement Landbou Veeartseny het bevestig dat die gesamentlike pogings voortduur om die verdere uitbreking van bek-en-klouseer in die Gouda-gebied te beperk en uit te wis. Dr. Vivian Malan’n staatsveearts, bespreek voorkomende praktyke. Dr. Carien Coetzee van Sauvignon Blanc SA gesels oor mineraliteit - een van die mees omstrede aromabeskrywings in wyn. Sy bespreek ook die ontwikkeling van alkoholvrye wyn.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 21 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.