Skip to content
RSG Landbou 21 Oktober 2024 episode artwork

Oct 21, 2024 24 min

RSG Landbou 21 Oktober 2024

from RSG Landbou Hosted by RSG

‘n Bekende in landboukringe, Japie Grobler, wat ook as voorsitter van Agri SA gedien het, het by dié organisasie se kongres en viering van hulle 120ste bestaansjaar oor sy pad met landbou gesels. Hy vertel onder meer van voormalige ministers van landbou, en deel ‘n paar gedagtes oor die toekoms van georganiseerde landbou in Suid-Afrika. Michael Allen en sy seun, Gareth, van G&M Farming Enterprises in Mpumalanga is een van die finaliste van vanjaar se Graan SA Graanprodusent van die Jaar-kompetisie. Ons vind meer uit oor hulle boerdery.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

RSG Landbou 21 Oktober 2024

0:00 24:55

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on October 21, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.